Mense wees bewus van’n geldmaak scam met 2 Persone wat in Kimberley bly wat Yorkies verkoop vir R1000.00 per hondjie met R500.00 aflewering per hondjie. Thomas Greek adverteer hulle in die Junk Mail. Die bedrag bly nie net daar nie. Hulle doen hulle self voor as Thomas Greek die verkoper van die honde en ‘n Miller kamtige bestuurder van Action Pet Express wat die diere moet stuur via vliegtuig in spesiale vervoer hokke. Jy moet eers vir alles betaal en na hope oproepe en dreigemente kry jy hulle net nie in die hande nie en ook nie jou geld terug nie.

Recent Comments